Tuis
Rubrieke
Kortverhale
Meer oor…
Menu
Tuis
Rubrieke
Kortverhale
Meer oor…
Facebook
Instagram
Tuis
Rubrieke
Kortverhale
Meer oor…
Menu
Tuis
Rubrieke
Kortverhale
Meer oor…
Daar is nie pille vir dit nie!
My ma het altyd gesê daar is nie pille vir stoepitgeit nie. Om dom te wees kan nie verhelp word nie –...
Lees Meer
𝑺𝒋𝒂𝒎(𝒑𝒚𝒏) 𝒑𝒆𝒓𝒔𝒑𝒆𝒌𝒕𝒊𝒆𝒇
Glinsteroog en Fris Flash besluit dit is hoog tyd dat ons paar hartsmaats moet wegkom van die ongelooflik...
Lees Meer
Et tu, Brute?
Die gemors met ‘n mes in die rug is dat jy die aanval nooit sien kom het nie. Jy word eers bewus van...
Lees Meer
Bossies en storms
Langste-man-in-ons-dorpie vertel nou die dag dat die natuur die mooiste beelde aan ons gee, as ons net...
Lees Meer
MALLEmeule
Aan die begin van hierdie 2026-ste jaar van Onse Here, kom kuier Kleinsus en haar gesin vir ons. Ek moet...
Lees Meer
O-pa(e)ra
Die swart hond wat van toeka se dae af my troue metgesel is, was vir die laaste ses maande uiters gulsig....
Lees Meer
Micra moerigheid
Moenie vir my sê dat dooie dinge nie ‘n bewussyn het nie. Veral motors en rekenaars het ‘n wil en ‘n...
Lees Meer
Maar, ek is onskuldig...
Daar is min dinge wat ‘n mens so totaal van balans afgooi, as om valslik beskuldig te word. ‘n Mens (nie...
Lees Meer
Basaarpoeding PTSD
Dit is ‘n ding. Regtig!. Want hoe verklaar jy dit dat ek in sweet uitslaan, en my siel my lyf verlaat,...
Lees Meer
Meer as 'n handvol genade.
Daar is min dinge so vreesaanjaend as wanneer jou getroue lyf, onvolmaak soos wat dit is, besluit om...
Lees Meer
Moenie aan my vat nie!
Ek het nog nooit daarvan gehou dat mense my persoonlike aura betree nie. Laat staan nog aan my vat! As...
Lees Meer
Chappies
Verlede jaar het my soos ‘n Chappie gekou, totdat al my geur weg was. Ek het daagliks gewag om op die...
Lees Meer
Lank lewe die liefde!
Hier in ons dorpie ken almal vir almal. Of jy nou wil of nie, jy weet van elke siekte, sonde of skande....
Lees Meer
Ek is nie dik van die lag nie!
Die afgelope maand, of wat, voel dit vir my asof ek my lyf steunend en kreunend deur die dal van doodskaduwee...
Lees Meer
Ek is Vrou
Ek en Manlief was onlangs so bevoorreg om in ‘n diep gesprek te wees met ‘n nuwe, jong vriendin. In...
Lees Meer
Groot Brulpadda in 'n klein plassie.
In elke poeletjie kry ‘n mens ‘n padda wat hom verbeel hy is die brulpadda onder die paddavissies. Ons...
Lees Meer
Weskus-wasgoed-ninja
Nog nooit het ek daarop geroem dat ek ‘n bekwame, of selfs net ‘n so-so, huisvrou is nie. Die nimmereindigende...
Lees Meer
Dubbel-doen Dolla
Ek is nie een van daardie ek-kan-meer-as-een-ding-doen-terwyl-ek-bestuur-vrouens nie. Vir my verg dit...
Lees Meer
'n Ribbekas waarin ek sou pas.
Stroperige soetsappigheid staan my nie aan nie. Veral nie op sosiale media nie. Ek het ‘n kleintjie dood...
Lees Meer
'n Engel op my voorstoep
Ek glo vas daarin dat God daagliks engele oor ‘n mens se pad stuur. Hulle word egter heeltemal te veel...
Lees Meer
Rugby pappa’s
Laatlam speel hokkie. Die wedstryd word vroeg die oggend op ‘n naburige dorpie gespeel. Ek is maar te...
Lees Meer
Vyftigers + Vetterig = Vormdrag
Die laaste ruk verskyn daar gereeld advertensies van rond gevormde vroue op my sosiale media. Almal van...
Lees Meer
Leënes-sindroom
Laatlam is hoërskool toe! In ‘n ander dorp! In die koshuis! My hart snik. My bors trek toe. My kuikentjie...
Lees Meer
Mense, honde en hul dinge
“Christene moet minder soos Bulldogs en meer soos Jack Russels lyk,” sê die dominee Sondag. Sy woorde...
Lees Meer
Omsingel deur vroue!
Manlief is al vir die afgelope dertig jaar van ons getroude lewe omsingel deur vroue. “Omsingel” is eintlik...
Lees Meer
SELFies
So elke nou en dan moet mens op die randjie van gevaar leef. Jou kop figuurlik in ‘n byenes steek. Die...
Lees Meer
Wat is in 'n naam?
“A rose, by any other name, would smell as sweet…”, so verseker Juliet haar geliefde Romeo. Dat hy dieselfde...
Lees Meer
Vreugde-apnee
* Slaap-apnee = Jy hou op asemhaal terwyl jy slaap. Ek bekyk die wêreld rondom my en die uitsig maak...
Lees Meer
Om te rugby of nie?
Sport was nog nooit my ding nie.Nie om deel te neem nie, ook nie om te kyk nie. Die ellende van sweet,...
Lees Meer
Nuwe begin.
Wanneer is mens te oud vir ‘n nuwe begin? Is daar ‘n afsnypunt waar ‘n mens kan sê:”Aikona, nuut begin...
Lees Meer
Moenie ‘n jellievis wees nie.
Wil jy weet wat maak my dadelik briesend? Nie jou gewone verergdheid nie, maar die vulkaniese uitbarsting,...
Lees Meer
Getroud met die Hoofseun
Laat ek jou vertel, dis glad nie maklik nie. Jy beleef, en oorleef, dinge wat jy in jou wildste drome...
Lees Meer
Misnoegde Moper.
Het julle al ooit opgelet na die spelling van die woord ‘misnoeg’? Dit is so ‘n mooi beskrywende woord....
Lees Meer
Dis mý stoel.
“Wie het op my stoel gesit?”, brom Pappa-beer. “Wie het op my stoel gesit,”, kla Mamma-beer. “Wie het...
Lees Meer
Die wêreld het mal geword.
Help! Die wêreld om my het mal geword. Of is dit ek wat in ʼn alternatiewe onrealistiese wêreld leef?...
Lees Meer
Brand daai brug!
Ek is ‘n ferm navolger van die verbranding van brûe. Het hierdie fanatiese verbranding van simboliese...
Lees Meer
No posts found